Events

GEBEURE
Sluit aan by Koa se gratis Bou ‘n Besigheid Aanlyn Kompetisie – ‘n geakkrediteerde kursus vir jong entrepreneurs (9-16 jaar oud)! 

Hierdie kompetisie, geakkrediteer deur Pranary Business School, is 'n praktiese, lewensgetroue projek wat jou help om 'n regte besigheid te begin en noodsaaklike vaardighede aan te leer wat elke jongmens behoort te hê.
Koa-leerders neem elke jaar deel aan hierdie uitdaging – en nou kan jy ook! Daar wag selfs ‘n geleentheid om jou besigheidsidee aan regte beleggers te voorlê.
Voltooi die stap-vir-stap inhoud oor vyf weke, teen jou eie pas en in jou eie tyd, met ondersteuning van ons afrigters in weeklikse aanlynsessies.
• Verdien ‘n Vlak 1 Entrepreneurskap Sertifikaat, geakkrediteer deur Pranary Business School.
• Staan ‘n kans om R3 500 kontant te wen om jou besigheid te laat groei – plus ander wonderlike pryse!
• Staan ‘n kans om R3 500 kontant te wen om jou besigheid te laat groei – plus ander wonderlike pryse!
Lees meer & registreer hier: koaakademie.com/koas-bou-n- besigheid-aanlyn-kompetisie/

OPE DAG
Koa Akademie, 'n aanlyn skool vir Graad 4 - 12 begin in 2025 met Graad 5 - 8. 🧑🏽🏫
Woon ‘n Opedag by en beleef self ons dinamiese Afrikaanse aanlyn onderrig. Ontdek hoe ons akademiese platforms werk, ervaar Pod Konneksie, en vra jou vrae direk aan ons akademiese hoof. ✨
Besoek koaakademie.com/opedag/ vir meer inligting en bespreek jou plek.

Legal & Research
Centres
Homeschool ABC
Support
Curriculums
LEARNING TO READ EASY WITH THE ...
Parents and educators – these popular reading books are ...
GED through Learnalot - Grade 12 ...
Why enrol with Learnalot? With Learnalot, you have the flexibility ...
Has no content to show!