
Kerke is bekommerd oor die tendens dat jongmense die kerk verlaat. Daar word gesê dat hulle “graduate out of church”. ’n Verskeidenheid redes word hiervoor aangevoer, maar selde word die invloed van die staatsgodsdiens wat deur publieke skole oorgedra word raakgesien. Kerke wat jongmense wil behou moet daarom kennisneem onderwysmoontlikehede buite die publieke skole. Met die invoering van die Nasionale Kurrikulum in 2002 was een van die grootste besware daarteen die...