Tuisonderwys in Afrikaans

Alles vir Tuisonderwys beskikbaar in Afrikaans
·
797 Pins
 2y
Collection by and
a book cover with the words, wiskunde better in afrokans?
Hoekom jy jou kinders veral Wiskunde in Afrikaans moet leer | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Hou Wiskunde veral in Afrikaans as julle huistaal Afrikaans is. Wiskunde is die mees abstrakte vak wat jou kind moet leer. Moet dit beslis nie in 'n tweede taal probeer aanleer nie.
the sun is setting behind tall grass with text that reads, les meer afriaanse gedigie
Platsakplanne vir Afrikaanse tuisskolers | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Vind meer uit oor hierdie gratis aanlynhulpbron vir Afrikaanse tuisskolers. https://oolfant.com/platsakplanne-vir-afrikaanse-tuisskolers/
a little boy playing with wooden blocks and building them in the shape of an elephant
Ses dinge wat jy met jou sesjarige moet doen | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Laat jou 6-jarige toe om baie te speel . Klik en lees meer. Pin ook om jou hieraan te herinner.
Mariëtte van Reenen is ʼn tuisskoolma van ses, maar is ook opgelei as ʼn Wiskunde-onderwyseres. Op haar dag het sy ook in Engeland skoolgehou. Sy gee Wiskundewenke en raad hoe om die vak suksesvol as tuisskoler aan te pak. Teaching, Parents, Learning, Kids, Kids And Parenting, Kids Education, Activities, Parenting
Eksjuffrou se 12 topwenke oor Wiskunde | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Mariëtte van Reenen is ʼn tuisskoolma van ses, maar is ook opgelei as ʼn Wiskunde-onderwyseres. Op haar dag het sy ook in Engeland skoolgehou. Sy gee Wiskundewenke en raad hoe om die vak suksesvol as tuisskoler aan te pak.
an old letter and two pencils sitting next to each other
Die 4 dienste wat ek lewer | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Kinders leer van ʼn model wat hulle vir altyd in staat gaan stel om enige inligting vinnig en sinvol te kan omskep in logiese leesbare paragrawe, en van daar af in ʼn samehangende opstel. Klik hier vir meer inligting: https://tuisskool-in-afrikaans.teachable.com/p/skryf/
Die 6 belangrikste dinge wat jy met jou sesjarige moet doen. Lees meer ... https://oolfant.com/6-dinge-vir-6-jarige/ Fitness, Children, Kinder, Kids Parenting
Ses dinge wat jy met jou sesjarige moet doen | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Die 6 belangrikste dinge wat jy met jou sesjarige moet doen. Lees meer ... https://oolfant.com/6-dinge-vir-6-jarige/
a young boy laying on the ground with his eyes closed and mouth wide open in front of him
Toetse en eksamens? Nie nodig vir tuisskool! | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Hoekom toets ons mense? Hoekom laat ons hulle eksamen skryf? Ek gaan vir jou vier redes gee waarom die samelewing toetse en eksamens gebruik.Kyk hier na ’n video-aanbieding oor hierdie onderwerp.
a hand holding two pencils and writing on a black surface with gold lettering that reads, woodde met woema
Die 4 dienste wat ek lewer | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
'n Prettige skryfkursus wat jou kinders drie oulike skryftegnieke leer. Kort video's + 'n werkboek. Skryf gratis daarvoor in: https://tuisskool-in-afrikaans.teachable.com/p/woorde-met-woema
Groot hartseer, groot stories? So baie bekende kinderboekskrywers het glad nie gelukkige kinderdae gehad het nie. Talle was baie jonk toe hulle ʼn ouer verloor het. Van hulle moes ʼn traumatiese trek beleef. Tog lyk dit of die verwerk van die hartseer van hulle uitmuntende skrywers gemaak het.Hier is ʼn paar voorbeelde van sulke skrywers. Groot
Groot hartseer, groot stories | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Groot hartseer, groot stories? So baie bekende kinderboekskrywers het glad nie gelukkige kinderdae gehad het nie. Talle was baie jonk toe hulle ʼn ouer verloor het. Van hulle moes ʼn traumatiese trek beleef. Tog lyk dit of die verwerk van die hartseer van hulle uitmuntende skrywers gemaak het.Hier is ʼn paar voorbeelde van sulke skrywers.
an image of a book cover with the words cambridge matriek in english and german
Cambridge matriek - 10 vrae aan ’n Afrikaanse tuisskoler wat dit suksesvol gedoen het | oolfant.com:
Truida-Mart Blignaut, tuisskoolma van Pretoria, se twee kinders, ʼn seun en ʼn dogter, het die Cambridge roete gevolg. Haar seun het reeds ook sy eerste jaar in Fisika aan die Universiteit van Stellenbosch geslaag.
Was jy dapper genoeg om jou kinders uit die skool te haal? Maar het jy nog steeds nie selfvertroue dat jy suksesvol kan tuisskool nie? Sê nou jy kon ’n raamwerk kry? ’n Raamwerk wat jou gaan help om tuisonderrig suksesvol aan te pak! Sonder die lammakende gevoel dat jy jou kinders se lewens vir altyd gaan opduiwel ... Klik hier en vind meer uit oor hierdie oulike kursus: https://tuisskool-in-afrikaans.teachable.com/p/21-dae-na-sukses-as-tuisskoolma/ Wil, Online Courses, Courses, Spelling, Spelling Words
Die 4 dienste wat ek lewer | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Was jy dapper genoeg om jou kinders uit die skool te haal? Maar het jy nog steeds nie selfvertroue dat jy suksesvol kan tuisskool nie? Sê nou jy kon ’n raamwerk kry? ’n Raamwerk wat jou gaan help om tuisonderrig suksesvol aan te pak! Sonder die lammakende gevoel dat jy jou kinders se lewens vir altyd gaan opduiwel ... Klik hier en vind meer uit oor hierdie oulike kursus: https://tuisskool-in-afrikaans.teachable.com/p/21-dae-na-sukses-as-tuisskoolma/
two adults and one child are standing in front of a tree
Begin reg: oulike wenk vir jou tuisskooldag | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Lees hier van die oulike manier waarop hierdie gesin van Darling se seun matriek maak. Jy kan dit ook doen. Pin die prentjie op een van jou borde dat jy later weer kan terugkom soontoe!
In die kompetisie teen robotte het ons tuisskolers ʼn unieke voorsprong. Dis iets eenvoudigs, maar nie noodwendig so maklik om reg te kry nie. Ons weet ons belangrikste taak is om van ons kinders lewenslange leerders te maak. Meals For One
Leer dink. Die belangrikste ding om jou kind te leer | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
In die kompetisie teen robotte het ons tuisskolers ʼn unieke voorsprong. Dis iets eenvoudigs, maar nie noodwendig so maklik om reg te kry nie. Ons weet ons belangrikste taak is om van ons kinders lewenslange leerders te maak.
an advertisement for the three different types of coffee
Die 4 dienste wat ek lewer | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Help jou kind met Afrikaanse spelling. Kry 'n uitdruk wat drie van die spelreëls verduidelik wat baie kinders pootjie. https://app.convertkit.com/landing_pages/451080
an old letter and two pencils sitting next to each other
Die 4 dienste wat ek lewer | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Kinders leer van ʼn model wat hulle vir altyd in staat gaan stel om enige inligting vinnig en sinvol te kan omskep in logiese leesbare paragrawe, en van daar af in ʼn samehangende opstel. Klik hier vir meer inligting: https://tuisskool-in-afrikaans.teachable.com/p/skryf/
Die 6 belangrikste dinge wat jy met jou sesjarige moet doen. Lees meer ... https://oolfant.com/6-dinge-vir-6-jarige/
Ses dinge wat jy met jou sesjarige moet doen | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Die 6 belangrikste dinge wat jy met jou sesjarige moet doen. Lees meer ... https://oolfant.com/6-dinge-vir-6-jarige/
a person sitting on top of a stack of books with the title 10 vare oor die ged matriek
10 Vrae oor hoe om vir die GED® eksamen voor te berei | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
10 Vrae oor hoe om vir die GED®️ eksamen voor te berei as jy 'n Afrikaanse tuisskoler is. #tuisskool #tuisonderwys #afrikaans
a potted cactus sitting on top of a table next to a notebook and pen
Impaq-matriek: 10 vrae daaroor | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
'n Tuisskoolma antwoord 10 Vrae oor hoe sy Impaq ervaar het. #tuisskool #tuisonderwys #afrikaans
a baby sitting in front of a laptop computer on top of a wooden table with an orange background
Leer dink. Die belangrikste ding om jou kind te leer | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Een van die groot geeste in onderwys, John Holt, het gesê: "Aangesien ons nie weet watter kennis die meeste in die toekoms nodig gaan wees nie, is dit sinneloos om dit vooraf te probeer leer. Ons moet liewer mense skep wat so lief is vir leer en wat so goed kan leer dat hulle in staat is om te leer wat ook al nodig is." #tuisonderwys #tuisskool #robotte #tuisskoolvoorsprong #hoekomtuisskool
Baie nuwe tuisskoolma’s wonder of hulle dit gaan regkry om self hulle kinders te leer lees en skryf. Soos een ma vir my skryf: “My kind wil graag leer lees, maar ek het nie ʼn idee hoe om haar te leer nie.” Ek het by gesoute tuisskoolma, Willemien Kruger, oor leer lees gaan kers opsteek. #tuisskool #tuisonderwys #leerlees Learners
Hoe leer ek my kind lees en skryf? | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Baie nuwe tuisskoolma’s wonder of hulle dit gaan regkry om self hulle kinders te leer lees en skryf. Soos een ma vir my skryf: “My kind wil graag leer lees, maar ek het nie ʼn idee hoe om haar te leer nie.” Ek het by gesoute tuisskoolma, Willemien Kruger, oor leer lees gaan kers opsteek. #tuisskool #tuisonderwys #leerlees
a man sitting on top of a couch in front of a window with his head down
Verbeter so jou kind se leesvlotheid
Met hierdie 5-punt-plan kan jy jou tuiskoolkind se leesvlotheid in 'n japtrap verbeter. Leer hulle vinniger en met meer begrip lees sonder dat dit jou 'n sent kos. #lees #leesvlotheid #leerlees #leesbegrip #beterlees #beterpunte #tuisskool #afrikaans #oolfant
a woman is smiling in front of a yellow background with the words, on jou kind
Hoe kry jy jou kind aan die praat? En hoekom wil jy dit doen? | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
"Om jou kind te laat sinne formuleer, is eintlik waaroor terugvertelling gaan." So sê hierdie spraak- en taalterapeut. Lees meer. #afrikaans #tuisskool #tuisonderwys
a man sitting at a table with the words 5 redes vir modetrall in
5 goeie redes vir onderwys in die moedertaal
Wil jy weet hoekom die keuse om jou kinders in julle moedertaal te leer die grootste guns is wat jy hulle ooit sal bewys? Hier is vyf goeie redes. #moedertaal #leermykindlees #leermykindskryf #moetekinengelstuisskool
a building with the words, wiskunde better in afrkaanns?
Hoekom jy jou kinders veral Wiskunde in Afrikaans moet leer
Wiskunde is die mees abstrakte vak wat jou kind moet leer. Hou Wiskunde veral in Afrikaans as julle huistaal Afrikaans is. Moet dit liewer nie in 'n tweede taal probeer aanleer nie. #wiskundeinafrikaans #wiskundevirtuisskool #tuisskool #afrikaans #oolfant
two young boys playing with rocks in the water
Ses dinge wat jy met jou sesjarige moet doen | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Wat moet my sesjarige kan doen, vra elke ma haarself af as haar kind naby skoolgaande ouderdom kom. Hier is ses dinge wat jy met elke sesjarige moet doen.
Klank is baie belangrik vir lees en tog dink mens min daaroor. Hierdie ervare tuisskoolma skryf hoe sy die begindae (én die later dae) van leer lees sien.  #leerklank #leerpraat #leerlees #klankleer #tuisskoolbegin #leerleesintuisskool #leerbeterlees #verbeterlees  #tuisskool #afrikaans #oolfant Marketing Quotes, Successful People, Inspirational Quotes, Life Quotes, Self Improvement, Self Improvement Quotes
Wil jy jou kind leer lees? Vergeet van die alfabet
Klank is baie belangrik vir lees en tog dink mens min daaroor. Hierdie ervare tuisskoolma skryf hoe sy die begindae (én die later dae) van leer lees sien. #leerklank #leerpraat #leerlees #klankleer #tuisskoolbegin #leerleesintuisskool #leerbeterlees #verbeterlees #tuisskool #afrikaans #oolfant
a woman sitting at a table with a tablet in front of her and the caption reads matriek vr tusskool
Tuisskool matriek opsies vir jou
Hier is alles wat jou moet weet om jou tuisgeskoolde kind suksesvol deur matriek te kry sodat hy of sy universiteit toe kan gaan. #matriek #matriekopsies #matriekkeuses #universiteittuisskool #tuisskool #afrikaans #oolfant
a woman and two children sitting in the grass
5 goeie redes vir onderwys in die moedertaal
Wil jy weet hoekom die keuse om jou kinders in julle moedertaal te leer die grootste guns is wat jy hulle ooit sal bewys? Hier is vyf goeie redes. #moedertaal #leermykindlees #leermykindskryf #moetekinengelstuisskool
cupcakes with blue frosting and sprinkles on a pink surface
Ses dinge wat jy met jou sesjarige moet doen | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Laat jou 6-jarige alles tel wat voorkom | Tuisskool in Afrikaans
an image of the cover of a book with words in black and orange on it
Afrikaanse e-kurksusse uit die boonste rakke
Hier is Oolfant se best gehalte Afrikaanse e-kursusse. Effektief en maklik om te gebruik. #afrikaansekursusse #e-kursusse #tuisskoolkursusse #aanlynkursusse #tuisonderrrigkursusse #gehaltekursusse #tuisskool #afrikaans #oolfant
Stres jy ook oor boetie wat nou nog nie kan lees nie? Moenie vrees nie. Hierdie gesoute tuisskoolma wie se Afrikaanse kursus al honderde tuisskolers leer lees en skryf het, gee haar raad en wenke hoe jou kind pynloos te leer lees en skryf. #leerlees #lees  #Afrikaans #tuisskoolma #tuisskoolkursus #tuisskool #afrikaans #oolfant Lee, Kindness
Hoe leer ek my kind lees en skryf?
Stres jy ook oor boetie wat nou nog nie kan lees nie? Moenie vrees nie. Hierdie gesoute tuisskoolma wie se Afrikaanse kursus al honderde tuisskolers leer lees en skryf het, gee haar raad en wenke hoe jou kind pynloos te leer lees en skryf. #leerlees #lees #Afrikaans #tuisskoolma #tuisskoolkursus #tuisskool #afrikaans #oolfant
Voel dit partykeer vir jou ook of AL die ander ma’s se kinders so slim is? Of hulle ALLES wat hulle aanpak die eerste keer regkry? Of hulle NOOIT misluk nie? Hier is Marianne van Lill en haar dogter Elsa se mooi storie. Vol sukkel maar met uiteindelike sukses … #tuisskool #tuisonderwys #cambridge #sukses Christian Quotes, True Words, Deep Christian Quotes
Is dit dan net my kind wat so sukkel? | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Voel dit partykeer vir jou ook of AL die ander ma’s se kinders so slim is? Of hulle ALLES wat hulle aanpak die eerste keer regkry? Of hulle NOOIT misluk nie? Hier is Marianne van Lill en haar dogter Elsa se mooi storie. Vol sukkel maar met uiteindelike sukses … #tuisskool #tuisonderwys #cambridge #sukses
the statue of liberty with text that reads, mites poor leerststyle
Die varkie oor leerstyle moet ons dalk maar slag
Die idee dat verskillende mense verskillende leerstyle het, is 'n varkie wat ons dalk maar moet slag. Maar die konsep van leerstyle bly nuttig. Hoe kan ons dit beter gebruik? #leerstylevirtuisskool #hoeleerekmykind #tuisskoolraad #tuisskoolwenke #tuisskool #afrikaans #oolfant
a close up of a purple flower with the words jou lerplan virtuskool
Leer jou kind net dié 3 dinge
Wat moet my kinders leer? En hoe moet hulle leer as kennis so geweldig toeneem in die wêreld. #leerplan #tuisskoolleerplan #kindersleer #tuisonderrigkurrikulum #tuisskool #afrikaans #oolfant
an orange book cover with the words, visskunde better in afrokans?
Hoekom jy jou kinders veral Wiskunde in Afrikaans moet leer
Wiskunde is die mees abstrakte vak wat jou kind moet leer. Hou Wiskunde veral in Afrikaans as julle huistaal Afrikaans is. Moet dit liewer nie in 'n tweede taal probeer aanleer nie. #wiskundeinafrikaans #wiskundevirtuisskool #tuisskool #afrikaans #oolfant
an image with the quote jy is not so volt in n tweede tail as
5 goeie redes vir onderwys in die moedertaal | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Wat is die een ding wat jy moet doen as jy nie jou kinders se toekoms met tuisleer wil opmors nie? Leer hulle in hulle moedertaal. Vir so lank as moontlik. #tuisonderwys #tuisskool #moedertaalonderwys #afrikaans
an orange background with two speech bubbles and the words so kry jou kind makik aan die prat
Hoe kry jy jou kind aan die praat? En hoekom wil jy dit doen?
Vir beide ouers en kinders is voorlees is heerlik. Maar as die woord “terugvertel” opduik, raak kinders ongemaklik. Hier is raad om jou kind aan die praat te kry. #leerpraat #leermykindpraat #hoeleerekmykindpraat #taalwerkintuisskool #taalwerk #taalonderrig #tuisskool #afrikaans #oolfant
a pen is laying on top of a piece of paper that says self in tuskooll is darr nitvr word sorte
Woordsoorte: hoekom daarvan leer?
Om van woordsoorte te leer, is vervelig en onnodig, Né? Lees bietjie hoekom dit tog die moeite werd is. #taal #woordsoorte #tuisskoolraad #tuisskool #afrikaans #oolfant #tuisskoolwenke #taalleer #taalonderrig
Taal is bedoel om gepraat te word. Leer meer van hierdie oulike manier waarop jy jou kinders aan die praat kan kry.
Leer jou kinders só om toesprakies af te steek | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Taal is bedoel om gepraat te word. Leer meer van hierdie oulike manier waarop jy jou kinders aan die praat kan kry.
Hier is 'n lekker reeks artikels  propvol wenke hoe om jou tuisgeskoolde kind te lees en skryf. #leerlees #leerskryf #tuisskoolraad #tuisonderwys #tuisskoolwenke #tuisskoolinligting #tuisskoolinfo #tuisskool #afrikaans #oolfant
Hoe om tuisskoolkinders te leer lees en skryf
Hier is 'n lekker reeks artikels propvol wenke hoe om jou tuisgeskoolde kind te lees en skryf. #leerlees #leerskryf #tuisskoolraad #tuisonderwys #tuisskoolwenke #tuisskoolinligting #tuisskoolinfo #tuisskool #afrikaans #oolfant