Produkte en hulpbronne vir tuisonderwys in Afrikaans moedertaal

* Die lys bevat net opsies waar enkel vakke of boeke aangekoop kan word (dus geen alles-in-een pakkette nie)

Produkte gemerk deur # is deur Tuisonderwys gesinne ontwikkel

Verskeidenheid vakke (Uitgewers se boeke is beskikbaar by meeste boekhandelaars en aanlyn winkels soos loot, takealot, ens)

# Tuisskool in Afrikaans http://tuisskoolinafrikaans.weebly.com/geskiedenis.html
Gratis bronne in Afrikaans

Graad 7 – 9 werkboeke http://www.mstworkbooks.co.za/downloads.html
Wiskunde, Tegnologie en Natuurwetenskappe werkboeke in pdf (gratis)

ITSI storehttps://store.it.si/za/
Digitale handboeke, vraestelle en onderwyserhandleidings in ‘n verskeidenheid vakke (gratis, sowel as te koop)

MR Publishers http://mrpublishers.co.za/
– Klanke sonder trane – inleiding, boek 1, boek 2, boek 3, boek 4
– Afrikaans sonder trane boek 1 (graad 1), boek 2 (graad 2) boek 3, boek 4,
boek 5, boek 6, boek 7 en antwoord boek vir graad 4-7:
– Wiskunde (Kol Jol ens)
– Leesreeks

Pearson https://schools.pearson.co.za/catalogues/
Verskeidenheidprodukte oa: Platinum, Slimkoppe, Kitsreken Graad 3 tot 7 https://www.platinumkitsreken.co.za/) vir voorskool tot graad 12

NB Uitgewers http://www.nb.co.za
– Piekfyn Afrikaans Graad 4 -12
– Alles-in-een (Verskeidenheid vakke van voorskool tot graad 3 (ook tot graad 7 Afrikaans Eerste Additionele Taal)

Japie Stander Education cc
http://www.comprisprinters.co.za
Werkboeke Van gr 0 tot matriek.

AROS http://aros.esolve.co.za/
Skoolhandboeke en werkboeke van graad 0 tot 12

Kenweb
http://www.kenweb.info/winkel/home.php?cat=1 (vir e-boeke)
Hulle het ook die stam-storie reeks se boekies vir lees
Orania Beweging tel 053 2070062, oraniabeweging@orania.co.za (vir harde-kopieë)

LAPA www.lapa.co.za/klaskamerhulp/boeke-vir-leerders/
Verskeinheid produkte oa:
Kom in pas met Afrikaans huistaal graad 4 – 7 gee ‘n oorsigbeeld van wat die oogmerke is en wat ons moet kan regkry tot op Graad7 vlak
– Leesreekse
– Voorsprong reeks

Protea https://www.proteaboekwinkel.com/index.php/school-books.html
Verskeidenheid produkte oa:
– Via Afrika reeks
– Numbersense
– Wiskunde geniet dit
– Kol op reeks

Cambridge http://www.cup.co.za/
Ken & Verstaan KABV reeks vir graad 1 tot 12 (verskeidenheid vakke). Bestel deur Protea Boekwinkel.
– Voorbereiding vir Hoerskool-wiskunde

Nukleus http://www.nukleusonderwys.co.za
Enkel vakke met assesering kan vir graad R tot 12 aangekoop word

Polination Publishers – sales.pollin@gmail.com
Namibiese uitgewer wat oa Spel en praat Afrikaans en Handskrif in Namibie uitgee

Oxford University Press www.oxford.co.za
Verskeidenheid produkte oa:
– Storieboom leesreeks
– Blitz wiskunde (graad 1 – 7)
– Headstart Wiskunde
– Oxford Suksesvolle Wiskunde en Afrikaans

Blitz reeks www.facebook.com/Blits-Wiskunde-Blitz-Maths-410640465796339/  of suerette@gmail.com
Alles in een opsommings vir Afrikaans (graad 4-12), Engels (graad 4-12) en Wiskunde (graad 7-9).

Wolkskool https://wolkskool.co.za/
Video’s in vakke soos Wiskunde, Rekeningkunde en Afrikaans Huistaal.

Die Markplein http://diemarkplein.co.za/
Volledig uitgewerkte eksamenvraestelle vir graad 4 tot 12

Teacha! https://teachingresources.co.za/
Aanlyn markplek vir Suid-Afrikaanse onderwysers om e-hulpbronne te verkoop en deel

Raising brightness https://www.raisingbrightness.co.za/
Video lesse vir ‘n verskeidenheid van vakke vir graad 1 tot 6. Individuele lesse word gekoop en is beskikbaar in Afrikaans en Engels.

AfriCamb https://africamb.co.za/
AfriCamb is ‘n aanlyn platform met videolesse gebasseer op die Britse Kurrikulum, wat kinders in staat stel om onafhanklik te leer en teen hulle eie pas te vorder.

Spesifieke vakke/onderwerpe
Leer lees en skryf
# Klein Pelgrim Lees en skryf program (http://www.kleuters.co.za/index.php?destination=pelgrim)
‘n Afrikaanse foneties (klank) gebaseerde lees en skryf program met Christelike waardes. Klanke word een vir een aangeleer d.m.v. ‘n klankstorie gepaardgaande met ‘n lieflike A4 inkleurprent. Hierdie inkleurprent lyk baie soos die letter wat aangeleer word. Die program bevat Bybelverse, liedere en voorstelle wat aanpas by die tema van die klankstorie. Verder word daar praktiese voorstelle gegee om die klank en letter vas te lê.

# Lieflik en loflikwww.lieflikenloflik.co.za
‘n Christelik gebaseerde program om die aanleer van klanke te kombineer met musiekwaardering , storietyd en aktiwiteite. Vir die gebruik van hierdie program het jy toegang tot die internet, data en ‘n drukker nodig. Die program is hoofsaaklik ‘n aanlyn kursus.

# My Afrikaanse Avontuur www.myafrikaanseavontuur.co.za
Die program dek leer lees, skryf, taalleer en spelling en is geskik vir kinders tot graad 3. My Afrikaanse Avontuur volg tot ‘n mate die Klassieke Opvoedingsfilosofie (Classical Education). My Geskiedenis Avontuur nou ook beskikbaar.

# Omvattende Afrikaans Graad 1 tot 3:
http://www.homeschooling-curriculum-guide.com/omvattend-afrikaans.’n Omvattende Afrikaanse taalprogram van Graad 1 tot 3 insluitende al die elemente van: lees en skryf, luister en bespreek, begripsontwikkeling, taalleer en woordeskat, poësie en kreatiewe werk.

#Edusense https://stacey135.wixsite.com/edusensefunschool
LettersUITKLANK en Lees-, spel- en skryfpak

# Scribo Novus https://semcomama.co.za/product-category/scribo-novus/ 
semcomama@gmail.com
– Kyk, Mamma, Ek leer lees en skryf
– Kyk, Mamma, ek word groot.
– Beginner leesreeks

# Ek lees net – www.EkLees.Net 3-12 jr.
Leer lees, of kry vinnige terapie. ‘n Vaardigheids-manier, op rekenaar. Sodra jy met begrip kan lees, is die program nie meer nodig nie.
– Dis nie geskep om kinders besig te hou nie, maar om hulle lief te maak vir lees.

# Kieswetterklaskamer https://kieswetterklaskamer.wordpress.com/
Webinaars “Leer my lees” en “Leer my skryf”

Maljan boekies van Smile (ook beskikbaar in Engels) – http://idemsmile.co.za/
Fonetiese Werkbooek 1 Pret Met Maljan. Kort Vokale a, e, i, o, u en enkele konsonante.
Fonetiese Werkboek 2 Spark die Marsman. Lang Vokale aa, ee, oo, uu, y en dubbel konsonante
Fonetiese Werkboek 3 Hasie Doekvoet. Monoftonge: ie, oe, eu. Diftonge: ou, ui
Fonetiese Boek 4 Raai-Raai Reis . Diftonge: ei, ai, aai, ooi. Artikuleem: ng. Trippel aanvangs en trippel slotkonsonante.

Storiemuis deur Leon Rousseau
Die boeke kom saam met ‘n CD. Kinders kan dus luister hoe die boek voorgelees word en saam lees.

Leer Afrikaans 1, 2, 3 www.leerafrikaans123.co.za
Afrikaans vir graad 0 tot 3<

Japtrap Leesmetode http://www.japtraplees.co.za/

Phonix in a box (Klanke in kassies) www.phonixinabox.co.za/products/languages/afrikaans/
Lees en spelling speelkaarte

My Bybel doen en leer boek https://bybelgenootskap.co.za/index.php/af/hulpmiddels/bybelhulpmiddels
Bybelgenootskap se reeks vir basiese geletterdheid in hardekopie of gratis pdf. Ook beskikbaar in Engels, Sesotho, isiXhosa, Sepedi, isiZulu, Xitsonga en Setswana.

Skillie Skilpad https://web.facebook.com/SkillieSkilpadreeks/
Skillie se Reeks is ’n hulpprogram vir Afrikaans wat gerig is op KABV kurrikulum. Ouditiewe taalontwikkeling deur rympies,liedjies,stories,vrae en geluide.

Siedaar! leesprogramhttp://www.lieflikenloflik.co.za/course/siedaar-leesprogram

Afrikaans
# oolfant.com – Leer Afrikaans http://oolfant.com
Afrikaans kursusse deur ‘n tuisskoolma en skryfster. Verskeidenheid kursusse beskikbaar onderandere:
– 15 Minuut Afrikaans – Leerders soek woordsoorte in ‘n prettige storietjie. 30 Volledige lesse.
– Woorde met Woema – Gratis Afrikaanse mini-skryfprogram vir kinders
– Sinne wat Sing – ‘n Volledige skryfkursus vir kinders.

# ToetenTaal toetentaal.co.za
Afrikaanse Taalkunste Program vir kinders vanaf 8 -15 jaar oud (Gr4 – Gr9).

Leer Afrikaans sonder om jou rieme styf te loop Graad 4 tot 12
http://leerafrikaans.co.za/

Idiome
www.idiogames.co.za
#  http://moolmanskool.blogspot.co.za/2013/10/idioresies-afrikaanse-idiome-bordspel.html?m=1

Maak Spelling Maklik teachingresources.co.za/product/maak-spelling-maklik-afrikaans-ht-en-eat-leerondersteuning/ (e-boek)
deur Elsabe Visser gepubliseer in 1993,
kan gekoop word by info@beithasefer.co.za

Blokkies vir slimkoppies (ook beskikbaar vir Engels as Crosswords for cuties)
Polkadotboeke@gmail.com
Gebruik blokkiesraaisels om taalleer en spelling te oefen

Slyp jou skryfstyl deur Janie Oosthuisen Janie@skryfgeheime.co.za

Leer Afrikaans sonder om jou rieme styf te loop http://www.leerafrikaans.co.za/
‘n Alles-in-een handboek vir Afrikaans graad 4 tot 12

Spelwurm – linda@onlinegiftshop.co.za of 0724354762
Afrikaanse bordspeletjie om spelwoorde aan te leer. Jy kies self woorde waarmee elke kind speel.

Wiskunde
By http://oolfant.com/alles-oor-afrikaans/wiskunde-in-afrikaans/ is ‘n artikel oor hoekom jy jou kinders veral Wiskunde in Afrikaans moet leer. Onderaan die artikel kan jy inteken om ‘n lys te ontvang wat die koste, benadering ens van die verskillende wiskunde produkte vergelyk.

# Somme(r) pret https://lomi.co.za/sommer-pret/
Volledige Somme(r) Pret Wiskunde Program vir graad O tot 3. Asook digitale wiskunde aktiwiteitsboeke, pret-pakke en speletjie om weer die lekker terug te sit in somme. Tans hoofsaaklik gemik op voorskool en laerskool. Pretpakke tot graad 8 beskikbaar.

# Wiskunde hulp vir die hoërskool http://wiskundehulpinafrikaans.webs.com
Videos om wiskunde per tema te verduidelik

Numbersense http://numbersense.co.za/…/Numer_Sense_Order_Form.pdf – kies Afrikaans op die bestelvorm

ABC Maths and Science (voorheen All in 1 Maths) http://www.abcmathsandscience.co.za/

Blom in Wiskunde Graad 10 en 11 Algebra (https://web.facebook.com/groups/638354036345705/?_rdc=1&_rdr)

PracMaths (http://systemmaths.co.za/product-category/afrikaans/)
Graad 1 tot 12

Wiskunde op ‘n Drafstap: Stap vir Stap vir graad 7-9 http://sommegedagtes.blogspot.co.za/2016/06/my-boek-en-werkkaarte.html

Math Trek in Afrikaans (https://www.iqsmart.co.za/collections/iq-smart-3)
Rekenaar program

Wyze http://wyze.co.za/
Wiskunde vir graad 3 – 7

X-Faktor http://mathstudyguides.co.za/
Wiskunde graad 7 tot 12

Aha Wiskunde http://www.ahawiskunde.co.za
Videos en breinkaarte asook vraestelle van graad 4 tot 7 ( Graad 8 tot 12 in ontwikkeling)

Rotsreeks www.rotsreeks.co.za

Ekstra wiskunde www.ekstrawiskunde.co.za

Box ‘n Dice www.boxndice.co.za
Konkrete wiskunde program (met DVD’s) vir 4 – 9 jariges

One stop edu shop https://one-stop-edu-shop.com
Op gestel volgens die Thinking Tools metode

A+ Students http://www.aplusstudents.co.za

You can do maths https://www.youcandomaths.co.za
Graad 7 tot 12 wiskunde

Ithuta books https://www.ithutabooks.co.za/
Die Understand reeks vir Wiskunde en Wetenskap bevat verduidelikende woordeboeke vir graad 4-7 en graad 8-12 met vertalings van terme en begrippe in Afrikaans (asook isiXhosa, isiZulu, Sesotho, Sesotho sa Leboa (Sepedi), Setswana, Tshivenda)

Science Clinic https://www.scienceclinic.co.za/
Kursusse vir wiskunde en wetenskap vir graad 8-12. Hulle het ook gratis opsommings beskikbaar vir wiskunde graad 8-12 en wetenskap graad 10-12 in Afrikaans

Wetenskap
#Love 4 Science http://love4science.co.za
Wetenskapbokse met instrukteur- en studenteboek saam met die benodighede om die eksperimente uit te voer. Beskikbaar in Afrikaans en Engels.

# Wetenskap Kopieerboeke http://lomi.co.za/product-category/wetenskap/
Kopieerwerk en aktiwiteite om wetenskapterme in Afrikaans te leer. Tans beskikbaar vir Insekte en Plantkunde.

Youcandoscience https://www.youcandoscience.co.za/
Bekostigbare aanlyn wetenskaplesse vir graad 10-12.

Science Clinic https://www.scienceclinic.co.za/
Kursusse vir wiskunde en wetenskap vir graad 8-12. Hulle het ook gratis opsommings beskikbaar vir wiskunde graad 8-12 en wetenskap graad 10-12 in Afrikaans

Professor Sabatina se groot wetenskapboek http://www.elizabethwasserman.co.za/professor-sabatina-se-groot-wetenskapboek/
In hierdie boek leer sy kinders, deur ‘n reeks eenvoudige eksperimente

Xperiland https://web.facebook.com/xperiland/ of info@xperiland.co.za
Wetenskap apparaat bokse sowel as aanlyn HI-STeAM lesse.

Ithuta books https://www.ithutabooks.co.za/
Die Understand reeks vir Wiskunde en Wetenskap bevat verduidelikende woordeboeke vir graad 4-7 en graad 8-12 met vertalings van terme en begrippe in Afrikaans (asook isiXhosa, isiZulu, Sesotho, Sesotho sa Leboa (Sepedi), Setswana, Tshivenda)

Jireh Electronics www.jirehelectronics.co.za
Praktiese skool projek stelle

Aardrykskunde / Geografie

# Joernaalwerk: Suid-Afrika https://meanderingmzansi.co.za/the-journaling-workbook/
‘n Joernaal om om Suid-Afrikaanse Aardrykskunde op ‘n prettige manier te bestudeer.

# Happy Dooda https://happydooda.co.za
Aardrykskunde gidse vir 8-15 jariges. Gidse in die reeks: Jaar 1 – Algemene aardrykskundige konsepte, Jaar 2 – Aardrykskunde van Suid-Afrika, Jaar 3 – Aardrykskunde van Afrika, Oseanië en Suid-Amerika, Jaar 4 – Aardrykskunde van Europa, Asië en Noord-Amerika, Jaar 5 – Aardrykskunde van Antartika, Australië en verskeie eilande

# Edusense https://stacey135.wixsite.com/edusensefunschool
Edusense skep buite die boks produkte vir gesinne wat ‘n eklektiese benadering tot tuisonderwys volg. Van ons produkte sluit die aardrykskunde pretboek in vir  7-10-jariges

My Reisdagboek https://web.facebook.com/LampMedia-101984228910104/
‘n Geografie reis deur Suid-Afrika. Die boek deurblaai video is hier: https://youtu.be/o3tQtbmRwdk

Geskiedenis

# My Geskiedenis Avontuur https://www.myafrikaanseavontuur.co.za/geskiedenis
Hierdie program beoog om wêreldsgeskiedenis uit ‘n Christelike oogpunt aan die jong kind op ‘n interessante en genotvolle manier voor te stel.

# Voetspore https://www.south-african-homeschool-curriculum.com/voetspore
‘n Suid-Afrikaanse literatuurryke tuisskoolskurrikulum vir ouderdomme 8-14 jaar

# Suid Afrikaanse Geskiedenis – Navorsings Joernaalbarbara@penguinref.co.za / 0768467561
Joernaal vanaf San en Khoikhoi tot na Nelson Mandela vir ouderdomme 7-16 jaar.

Gratis geskiedenis bronne http://tuisskoolinafrikaans.weebly.com/geskiedenis.html

Geskiedenis van Suid Afrika https://www.geskiedenis.org.za
Tydlyn met belangrike gebeure in SA geskiedenis met skakels na meer inligting. Die webwerf is nog in wording.

Allerlei

# Kleurvolle verkleurmannetjie opvoedkundige hulpbronne bothacelest@gmail.com
Speel en leer interaktiewe pakkette met verskeie temas vir ouderdomme 2 – ongeveer 10/12 ongeveer

# FynSny – 083 274 9891
Scrabble (oftewel Krabbel) in Afrikaans

# Bybelklub vir kinders http://www.bybelklub.co.za
4 pakkette met 15 stories en 75 aktiwiteite elk. (Stories kan ook individueel aangekoop word)

# Suid-Afrikaanse Kuns-reeks vir kinders http://www.homeschooling-curriculum-guide.com/south-african-art-series-for-children.html
Unieke e-boek reeks om ‘n interaktiewe leerervaring te

# Edusense https://stacey135.wixsite.com/edusensefunschool
Edusense skep buite die boks produkte vir gesinne wat ‘n eklektiese benadering tot tuisonderwys volg. Van ons produkte sluit die volgende in: ‘n voorskoolprogram, produkte wat geletterdheid bevorder, leerplanne vir 7-12-jariges en skootboekbundel bied vir kinders 6-12 jaar

# Weltevreden Akademiehttps://weltevreden-akademie.teachable.com/
Afrikaanse oudioboeke

# Edusense https://stacey135.wixsite.com/edusensefunschool
Edusense skep buite die boks produkte vir gesinne wat ‘n eklektiese benadering tot tuisonderwys volg. Van ons produkte sluit die volgende in: ‘n voorskoolprogram, produkte wat geletterdheid bevorder, leerplanne vir 7-12-jariges en skootboekbundel

# Sinali eenheidstudies https://sinalieenheidstudies.wixsite.com/sinali/aanlyn-winkel
Eenheidstudies

# Aktiwiteitsboeke https://www.mytuisskoolklas.com/aktiwiteitsboeke

# Kieswetter Klaskamer Whatsapp Klub https://kieswetterklaskamer.wordpress.com/whatsapp-klub/
Die tema vir die Whatsapp klub verskil jaarliks en is geskik om te doen met kinders van verskillende ouderdomme. 2021 se tema is Lande van die Wêreld.

# Luistervink stories www.luistervinkstories.co.za
‘n Groeiende aanlyn skatkis van boekvoorlesings in Afrikaans (met of sonder prente).

# Tuisskool beplanner https://www.facebook.com/pg/Tuisskool-Beplanner-100301774850173
Aflaaibare Tuisskool Beplanner wat verpersoonlikbaar is

# Kopieerboeke https://lomi.co.za/kopieerboeke/
Kopieerwerk en aktiwiteite om drukskrif en lopendeskrif te oefen

# Happy Dooda https://happydooda.co.za
Verskeidenheid werkvelle

# Jou ou Slimmie https://jououslimmie.wordpress.com/
Prettige werkkaarte vir laerskoolkinders vir Afrikaans en wiskunde.

Tydlyn http://tydlyn.blogspot.co.za/2012/04/druk-van-die-twee-pdf-leers-kan-gratis.html
‘n Skeppings gebaseerde tydlyn.

Viva https://viva-afrikaans.org/
Aanlyn Afrikaanse woordeboek

Bumblebooks https://www.bumblebooksonline.com/shop
Prenteboeke vir kinders in Afrikaans en Engels

KleuterkaperjolleWww.facebook.com/kleuterk

Hec to Learn www.hectolearn.co.za
Aanlyn tutors vir ‘n verskeidenheid van vakke in Afrikaans/Engels

Woelwater Aktiwiteits bokse www.woelwater.com
Alle benodigdhede word elke maand na jou toe gestuur met aanwysings.

I know that https://iknowthat.co.za/
Verskeidenheid werkskaarte vir graad 0-6

JP Engineering Graphics and Design www.jpegd.co.za
Ingenieursgrafika werkboeke vir graad 8 tot 12, tekeninstrumente en tekenborde,

Vetpretspeelgoed www.vetpretspeelgoed.co.za
K
onkrete opvoedkundige hulpmiddels asook Die Goue Reeks, Depicta se werkboeke, plakkate, kuns benodighede en skryfbehoeftes

Webwerwe vir Afrikaans
Juffer drukbare bladsye
Tuisonderwys-in-afrikaans pinterest bord
Maroelamedia gedigte  – Afrikaanse gedigte
Gesegdes – Afrikaanse spreekwoorde
Mieliestronk– Artikels oor als en nog wat
Pret met Afrikaans(afrikaans 2de taal)
textbooksdirect
 Beter Afrikaans- Daaglikse taaltoets
Afrikaanse skool projekte
Studie meester
Notas-toetse-en-vraestelle/

Olimpiades in Afrikaans beskikbaar vir tuisskolers
Living Maths Wiskunde Olimpiade https://www.livingmaths.com/living-maths-olympiad/
Graad R tot 9

Conquesta Olimpiade www.conquestaolympiads.com/
Verskeidenheid van vakke vir graad 1 tot 9

South African Mathematics Foundation www.samf.ac.za/en/
South African Maths Challenge vir graad 4-7
South African Maths Olympiad vir graad 8-12

Leeslyste
Van Patrys-hulle tot Hanna Hoekom – ‘n gids tot die Afrikaanse kinder- en jeugboeke – Gretel Wybenga en Maritha Snyman
https://lomi.co.za/2015/10/30/die-wonder-van-lewende-boeke/
https://app.convertkit.com/landing_pages/176006?v=6http://oolfant.com se leeslys met oor die 250 titels

Webjoernale (Blogs) deur Afrikaanse Tuisonderwys gesinne
Alles oor Afrikaans
Die Craffords
Da Vinci kind
Genade genoeg
Hanka Leer Weer
Huisvrou
Kieswetterklaskamer
Lomi – leer, speel, skep
Mama-ams – Tweetalige blog
Moolmanskool
Oolfant.com – Tuisskool in Afrikaans
Tuisopvoeding – Die beste keuse
Tuisskool in Afrikaans gratis hulpbronne (loer onder ‘ons skool’)
Tuisskool op Rietvallei
Tweetalige Tuisskolers
Wingerdranke en Olyfboompies

You Tube kanale
Dou Kleefstra wiskunde – Wiskunde videos graad 1 tot 12
Hou net op sukkel – Wiskunde en wetenskap verduidelikings, opsommings en “crash-courses” vir graad 10 tot 12
Ek kan / I can – Kanaal met Afrikaans lees en skryf, wiskunde, lewensoriëntering en Engels
Bampas
MySkool – Matrieks, ons is hier om te help. Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat jou aanlyn deur inperking gaan dra.
Die Wolkskool
Wiskunde Juffie – Wiskunde lesse vir  graad 4-6
Tree Top Media – Graad 4-7 wiskunde, sosiale en natuurwetenskappe
AHA wiskunde – graad 4-7 wiskunde
Juffrou Marietjie

Moedertaal onderrig
Is moedertaal belangrik in tuisonderrig? Video met Bouwe van der Eems en Marisa Haasbroek
Hoekom moedertaalonderwys so belangrik is vir almal in Suid-Afrika – Maroela media artikel
http://www.afrikaans.com/leer/lekker-leer/moedertaalonderrig